PROCEDURE FOR PRE-PAID ELECTRICITY
- Go to www.ipay.co.za
- Register as a new user.
- Type in meter number – 04171129291
- Click continue.
- Complete the iPay Registration form.
- Fill in your bank details completely.
- Choose between internet or sms.
- When registered, go back and click on buy tokens.
- Type your username and password.
- Follow the steps and buy your tokens.
- You will receive a confirmation with the code to use at the pre-paid system in the house.
Please remember the following:
- When arriving at the holiday home, type your code into the pre-paid system. Remember to switch on the geyser lever as well. The geyser must also be switched on in the cabin.
- When leaving the holiday home, on the last day, please switch off everything except the power plugs. The alarm system works on these.
PROSEDURE VOORAFBETAALDE KRAG
- Gaan na www.ipay.co.za
- Registreer as ‘n nuwe verbruiker.
- Tik in meternommer – 04171129291.
- Kliek om voort te gaan.
- Voltooi die IPay Registrasievorm.
- Voltooi u bankbesonderhede volledig.
- Maak u keuse tussen internet en sms.
- Wanneer suksesvol geregistreer is, gaan terug na keuse om krag aan te koop.
- Tik u gebruikersnaam en kode in.
- Voltooi die vorm om voorafbetaalde krag aan te koop.
- U sal ‘n internet bewys of ‘n sms kry met die kodes wat u moet insleutel by die huis.
Onthou asseblief die volgende:
- By aankoms by die vakansiehuis, sleutel die kode in by die krageenheid. Onthou om die waterverwarmer ook aan te skakel. Die waterverwarmer (in die kas) moet ook self aangeskakel word.
- Met vertrek op u laaste dag, skakel al die toerusting af, behalwe die kragproppe vir die alarm.